Loading the player...

# Use Youtube player (with Youtube AD) #<<<>>> # Use our player (Downlaod, Unblock & No Youtube AD) 再生できないときはここをクリック click hrer if failed to load 如无法播放请点击这里#

INFO:
Geniet Deon Groot se musiekvideo van Die Een! Luister die enkelsnit op die platform van jou keuse en sit dit op jou playlist -- https://linktr.ee/deongroot Lirieke: Voel nie meer die donker Voel nie meer die seer Dit wat ons gehad het Daars nog baie om te leer Voel jy nog die hartklop Voel jy hoe dit brand As ons saam loop in die strate Saam loop hand aan hand Jys vir my die een Al is die tyd vir ons geleen As die dinge om ons swaar raak Is jy al wat vir my saak maak Laat my hart oor joune reen Jys vir my die een Jys vir my die Een wat langs my lê Daars soveel meer wat ek wil sê As ons die stukkies bymekaar maak Sal ons lewens ook meer sin maak Soveel meer sin maak Jys vir my die een Al is die tyd vir ons geleen As die dinge om ons swaar raak Is jy al wat vir my saak maak Laat my hart oor joune reen Jys vir my die een Jys vir my die bloed hier in my bors Ek het my tyd te veel gemors As die dinge om ons swaar raak Is jy al wat vir my saak maak Jys vir my die een Vir my die... Jy haal die sout hier uit my wonde Maak my heel maak my gesond Jy is die soet hier in my mond Jys vir my die een Al is die tyd vir ons geleen En As die dinge om ons swaar raak Is jy al wat vir my saak maak Laat my hart oor joune reen Jys vir my die een Jys vir my die bloed hier in my bors Ek het my tyd te veel gemors As die dinge om ons swaar raak Is jy al wat vir my saak maak Jys vir my die een Jys vir my die Ooooooo hooooooo hooooooo hooooooo Jy haal die sout hier uit my wonde Ooooooo hoooooooo hooooooo hooooooo Jy maak my heel maak my gesond Oooooooo hoooooo hoooooo hoooo Laat my hart oor joune reen Jys vir my die een Jys vir my die een Regisseur Quintin van der Merwe Kameras Quintin van der Merwe Redigeerder Quintin van der Merwe Kleur Redigeerder Quintin van der Merwe Musiekvideo Konsep Deon Groot u0026 Quintin van der Merwe Produksie Bestuurders Quintin van der Merwe Musiekvideo Vervaardiger Quintin van der Merwe Liedjie opname: Jake Odendal Liedjieskrywer en liedjie publikasie Deon Groot / Vonk Uitgewers CC http://www.realmusic.co.za/ https://twitter.com/vonkmusiek https://www.facebook.com/vonkmusiek Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Deon Groot - Die EenDeon Groot - Die EenDeon Groot - Die EenDeon Groot - Die Een
Deon Groot - Die Een